Jenson Button

Jenson Button
Jenson Button by die Bahreinse Grand Prix in 2012
Jenson Button by die Bahreinse Grand Prix in 2012
Geboortedatum 19 Januarie 1980 (1980-01-19)
Geboorteplek Frome, Somerset, Engeland
Volle naam Jenson Alexander Lyons Button
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brits
Aktiewe jare 2000–2017
Ou span(ne) Williams, Benetton, Renault, Honda, McLaren-Honda
Motornommer 22[1]
Inskrywings 309 (306 begin)
Kampioenskappe 1 (2009)
Oorwinnings 15
Podiums 50
Loopbaanpunte 1235
Voorste wegspronge 8
Vinnigste rondtes 8
Eerste F1-wedren 2000 Australiese GP
Eerste wen 2006 Hongaarse GP
Laaste wen 2012 Brasiliaanse Grand Prix
Laaste inskrywing 2017 Monaco Grand Prix
Laaste seisoen 2016
Verlede jaar plek 15de (21 punte)

Jenson Button (gebore in Frome, Somerset, Engeland op 19 Januarie 1980) is 'n voormalige Formule Een-renjaer van Engeland. Hy het al vir die spanne Williams, Benetton, Renault, BAR en McLaren-Honda gejaag. Sy laaste F1-wedren was die 2017 Monaco Grand Prix vir die McLaren-Honda-renspan.[2]

  1. "FIA entry list reveals driver numbers, confirms Chilton". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 10 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2015. Besoek op 27 Desember 2014.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB